×
000

Die Noord-Suid Derby 2022 sal van vanaf 24 Maart – 2 April by HTS Drostdy aangebied word!

Die Afrimat Noord-Suid Derby is een van die voorste rugbytoernooie in die land. Die jaar sal daar ‘n nuwe toevoeging tot die Afrimat Noord-Suid Derby wees wat o.19 hokkie (seuns en dogters) en o.19 Netbal insluit, waar skole van regoor die land by hierdie gesogte toernooi sal deelneem.

Toegang:
R20 per motor
R10 per persoon 
Betaalbaar op Stickit! Kaartmasjien en Snapscan.

GRATIS PARKERING vir alle betalende Alumnet-lede wanneer u, u lidmaatskapkaart by die parkeerarea wys.

Vir meer inligting volg asb die Noord-Suid Derby facebook-blad deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/Noordsuidderby.