×
000
Dit is vir ons baie lekker om ons eerste span netbal meisies vir 2021 aan julle bekend te stel.
Ons wens hulle alle sterkte toe en weet hulle gaan Drostdy se naam hoog hou!
  • Agter v.l.n.r. : Ferrenay John, Helena Du Toit (Kaptein), Carla Hoffman, Jannika Van Zijl (Onder Kaptein), Danél Viljoen, Cameron Mostert
  • Voor v.l.n.r. : Voor van links na regs: Keesha Jacobs (Manager), Raquel Njela, Meriska Van Zyl, Afton Pieterse, Jana Taylor