×
000
Die o.19A-netbalspan het deelgeneem aan die Menlo-netbaltoernooi deel.
Uitslae van dag 1 (Drostdy se telling eerste):
Ferrum High School: 23 – 11
Helpmekaar Kollege: 32 – 11
Montana (Pretoria): 26 – 15
Uitslae van dag 2:
Potch Gim: 22 – 16
Merensky: 30 – 11
Oranje Meisieskool: 21 – 22
Uitslae van dag 3:
Menlo B 34 – 12
Wonderboom 20 – 14
Randburg 21 – 23
Uitslae van dag 4:
Curro Heuwelkruin 34 – 6
Brackenfell 17 – 15
Ons is geweldig trots op hierdie spelers en hul afrigters wat ‘n fantastiese toernooi agter die rug het. Uit hul 11 wedstryde wen hulle nege en verloor slegs twee – elke verloor met slegs een punt. Baie geluk!