×
000

Ons bars vandag van trots op ons matrieks van 2020. Baie geluk met julle besondere uitslae. Dit getuig van harde werk onder uitdagende omstandighede. Baie dankie vir julle deursettingsvermoë – julle het julself stewig in Drostdy se geskiedenis gevestig.

Baie dankie aan elke onderwyser vir hul opofferinge in ‘n jaar soos geen ander. Julle is ‘n gedugte span.

Hou die blad dop vir verdere uitslae!