Agt van ons atlete het die naweek aan ‘n Boland-liga-kompetisie hier op ons eie gronde deelgeneem en uitstekend presteer!
Agter middel:
Cameron Mostert – Dogters o.19 – 2de
Middel v.l.n.r.:
Jueyren November – Seuns o.15 – 2de
Isai Mostert – Seuns o.14 – 3de
Leetin Syfers – Seuns o.15 – 1ste
Voor v.l.n.r.:
Shakira Matthysen – Dogters o.14 – 1ste
Virgell-Lee Africa – Dogters o.19 – 1ste
Nadia Hugo – Dogters o.15 – 2de
Afwesig:
Chenique Sas – Dogters o.17 – 1ste
Baie geluk met die vier eerste plekke, drie tweede plekke en een derde plek – ons is baie trots op julle.