Op 6 April, het die Drostdy-familie mnr. Underhay se nagedagtenis geëer met ‘n aanlyngedenkdiens. Die leerders kon dit regstreeks op ‘n groot skerm buite Noordsig op Klein Nuweland volg. Meneer se nalatenskap sal vir altyd deel wees van Drostdy. Rus sag.
Volg die skakel vir die aanlyngedenkdiens wat gehou was.
