Dis vir ons baie lekker om aan te kondig dat Gerhard Burger aangewys is as die kaptein van die Boland Platteland o.17-span wat die vakansie aan KSA-krieketweek gaan deelneem.
Ons is baie trots op hom!