Baie geluk aan Annika Augustyn wat die afgelope vakansie die Kaapse Wynland Akademie Jukskeispan by die SA Junior Kampioenskap verteenwoordig het. Die span het 2de geëindig en dus ‘n silwer medalje verower.
Dit is voorwaar ‘n pragtige prestasie.