Baie geluk aan Anmar Rust, Dara Preuss, Monique du Toit en Carla Relling wat verkies is tot die Junior Stadsraad. Anmar Rust is ook aangewys as Speaker en Dara Preuss as Tesourier vir 2021.
Ons is trots op hierdie jong leiers.