×
000
Baie geluk aan die volgende leerders wat die trofeë as Junior en Senior Victor & Victrix Ludorum ontvang het by die Interkoshuisatletiek.
Junior
Victor Ludorum: J-Cop van Engelen (2450-ASA-punte)
Victrix Ludorum: Anina Visser (2556-ASA-punte)
Senior
Victor Ludorum: Clayton Longman (2639-ASA-punte)
Victrix Ludorum: Virgell-Lee Africa (2701-ASA-punte)
Ons is baie trots op julle en ons wens al ons atlete sterkte toe vir die twee byeenkomste waaraan hulle die naweek gaan deelneem.