Ons Interkoshuis Wintersportwedstryde het op Dinsdag, 12 Oktober plaasgevind. Die wenners is:
Netbal: Bergsig
Hokkie (meisies): Bergsig
Hokkie (seuns): Noordsig
Rugby: Stalshuis
Baie geluk aan die wenners – ons sien uit om te sien wie aan die einde van die jaar die Interkoshuisbeker gaan huis toe neem!