×
000

Ons swemmers swem dat die water spat!

INTERKOSHUIS SWEM
Ons is baie trots op ons swemmers wat hulle koshuise uitstekend verteenwoordig het by die jaarlikse interkoshuis swemkompetisie. Hulle het en baie goed gevaar en die uitslae was as volg;

Meisies:
1. Dorp – 151 Punte
2. Bergsig – 147 Punte

Seuns:
1. Stalshuis – 118
2. Noordsig – 102
3. Dorp – 64

SSA LEVEL 2 KAMPIOENSKAPPE


Eckhard Buhr het vanaf 27 Maart 2021 tot 30 Maart 2021 aan die SSA level 2 kampioenskappe in Bellville deelgeneem. Sy uitslae was as volg:

50m Borsslag: Silwer medalje (tyd 38.61, verbeter sy PB tyd met 0.56 sek)
50m Rugslag: Brons medalje (tyd 39.36, verbeter sy PB tyd met 3.49 sek)
50m Vlinderslag: Brons medalje (tyd 34.02, verbeter sy PB tyd met 3.35 sek)
50m Vryslag: Brons medalje (tyd 28.59, verbeter sy PB tyd met 1.26 sek)
100m Vryslag: 7de (tyd 1:07:11)
100m Borsslag: Goue medalje (tyd 1:28:27, verbeter sy PB tyd met 2.54 sek)

Ons is baie trots en sien uit na die volgende uitslae!