×
000

Grootbek of gladdebek…? ‘n Groot groep van ons leerders het gepraat dat die tonge klap by ons jaarlikse interkoshuis redenaarskompetisie.

Ons is trots op elkeen wat deelgeneem het en die uitslae was as volg:

Seniors: Dogters
Eerste – Cameron Mostert (Dorp)
Tweede – Cormari Brink (Bergsig)
Derde – Christie Marais Dorp)

Seniors: Seuns
Eerste – Hermanus Steijn (Noordsig)
Tweede – Hannes Neethling (Drostdy)
Derde – Ruan Beukes (Noordsig)

Juniors: Dogters
Eerste – Ammi du Toit (Dorp)
Tweede – Cara Coetzee (Bergsig)
Derde – Hanneke du Plessis (Dorp)

Juniors: Seuns
Eerste – Janco Roux (Stalshuis)
Tweede – Isai Mostert (Dorp)
Derde – Francois Agenbag (Noordsig)

ALGEHELE KOSHUIS WENNERS:

Seniors:
Dogters – Bergsig
Seuns – Noordsig

Juniors:
Dogters – Dorp
Seuns – Noordsig