×
000

Die volgende hokkiespelers is gekies vir CPL-spanne:

Seuns
Alex Avenant – o.18 Raiders CPL-span
Nicol van Rhyn – o.18 Royals CPL-span Hermanus Steijn – o.18 Raptors CPL-span

Dogters
Jade Avenant – o.16 Heat CPL-span
T’Neal Titus – o.16 Raiders CPL-span

Al hierdie spelers het ook in die Desember-vakansie aan die nasionale PSI-toernooi deelgeneem. Baie geluk aan elkeen van julle!