×
000

Volg asb die volgende skakel vir die koop van die Groentjiekonsert kaartjies;

27 Januarie – Dorpouers en ander leedershttps://htsdrostdy.alumnet.co.za/Event/GRAAD252082520GROENTJIEKONSERT25202022
28 Januarie – Koshuisouershttps://htsdrostdy.alumnet.co.za/Event/GRAAD8GROENTJIEKONSERT2022-KOSHUISOUERS

• Kaartjie verkope vir Dorpouers en ander leerders sal om 13:00 op 26 Januarie sluit.
• Kaartjie verkope vir Koshuisouers sal om 13:00 op 27 Januarie sluit.

• Dit is baie belangrik dat u op die aand slegs in die blok/area sit soos op u kaartjie aangedui. As u kaartjies bv. vir die middelste blok gekies is, mag u op enige sitplek vanaf 1 – 24 in rye I tot Q sit.
• Slegs betalende Alumnetlede mag kaartjies in die Alumnetblok koop. Die verkope sal gemonitor word en kaartjies sal gekanselleer word indien u so ‘n kaartjie koop terwyl y nie ‘n Alumnetlid is nie. Beperkte sitplekke beskikbaar.
• Die voorste blok se rye wat bespreek kan word, is slegs die aan die kante. Die middelste blok word gehou vir Alumnetlede
• Maak seker oor u sitpleknommer en ry wat bo-aan die kaartjie vertoon.
• Sodra u die kaartjies gekoop het, sal u ‘n e-pos met die kaartjie ontvang wat u kan uitdruk en saamneem op die aand.

• Almal kan registreer om toegang tot die Alumnetportaal te hê om kaartjies te koop, selfs nie-Alumnetlede.
• Wanneer u as betalende lid aansluit, kan u uitsien na die volgende voordele: gratis parkering, toegang tot BBP-areas en afslag in die aanlynwinkel om net ‘n paar te noem.
• Jaarlikse lidmaatskapfooie kan of op die Alumnet aanlynwinkel (https://htsdrostdy.alumnet.co.za/Shop) gekoop word of u kan aansluit deur die debietordervorm (https://htsdrostdy.alumnet.co.za/PublicMedia/4/6/1) af te laai en in te vul vir ‘n maandelikse of jaarlikse aftrekkingsopsie. Debietordervorm moet asb direk aan giselabooysen@htsdrostdy.co.za gestuur word.
• Koste vir lidmaatskap is as volg;
– R75 per maand (1 lid)
– R100 per maand (Familie opsie vir man en vrou)
– R750 per jaar (1 lid)
– R1000 per jaar (Familie opsie vir man en vrou)