×
000
Baie geluk aan die volgende leerders wat as lede van die Geeskomitee vir 2021 aangewys is.
Francois Marais (BK-lid: gees)
Seuns:
Leachim Adams
Roland Evertson
Karel Hugo
Ghean Kouter
Ruan Pienaar
Hugo Swartz
Meisies:
Denay Benjamin
Chelsea Grove
Ferrenay John
Chimoné van Niekerk
Carla Hoffman
Brooklyn Lotterie
Ons sien uit om die jaar saam met julle aan te pak!