×
000
Die afgelope naweek het ons fietsryers aan die eerste been van die XCM – die Trailseeker – deelgeneem
Dihann Swart het die 20 km gery en het eerste in sy ouderdomsgroep (Youth Men) gekom.
Die res het almal 31 km gery en die volgende resultate behaal:
– Christelle Joubert – 3de – Junior Women
– Tiaan Steenkamp – 6de – Junior Men
– Jacques Jordaan – 9de – Junior Men
– MJ Visagie – 15de – Junior Men
– Regardt du Plessis – 19de – Junior Men
– Christiaan Ellis – 20ste – Junior Men
Baie geluk met julle mooi prestasies en sterkte met die res van die seisoen.