×
000

Op 1 Mei het ons fietsryers aan die SA XCM-Kampioenskap deelgeneem. Hier is hulle uitslae:

Elite Men 88km:
Eben Baasden 42ste (Tyd: 04.30.01)
Junior Men 60km:
Roelf van der Merwe 21ste (Tyd: 03.27.03) Christiaan Ellis 26ste (Tyd: 04.03.26)
Youth Men 40km:
Tiaan Steenkamp 9de (Tyd: 02.08.19)
Jacques Jordaan 11de (Tyd: 02.10.11)
Woman 20km:
Suné van der Merwe 3de en 9de overall (Tyd: 01.06.56)

Baie geluk met die mooi prestasies!