×
000

Ons fietsryers het die naweek aan die Paul Roos Gimnasium XCO #1 gaan deelneem. Hier volg hulle uitslae:

Youth Men:
Tiaan Steenkamp ( 8ste uit 29 mense)
MJ Visagie ( 16de uit 29 mense )
Junior Men:
Christiaan Ellis (16de uit 29 mense)
Juan Rossouw ( 14de uit 29 mense)
Elite Men:
Eben Baasden ( 7de uit 18 mense)

Baie geluk en sterkte met julle seisoen.