FIETSRY: CAPE TOWN CYCLING TOUR by Skool Admin | Oct 24, 2021 Een van ons fietsryers, Lukas le Sueur, het dié jaar ‘n groot eerste beleef – deelname aan sy eerste Cape Town Cycling Tour. Hy lê die 109 km in ‘n tyd van 4 uur 36 minute af. Baie geluk, Lukas, ons is trots op jou! Terug na nuusflitse