×
000
Baie geluk aan die volgende seuns en dogters wat gekies is vir die eerste hokkie spanne vir 2021. Ons wens julle alle voorspoed toe vir die seisoen wat voorlê.
DOGTERSHOKKIE EERSTE SPAN
Agter v.l.n.r. : Inge de Villiers, Jade Avenant, Danè van Rensburg, Linmarie Le Roux, Mienke Wessels, Zuane Moir, Janke Kruger
Voor v.l.n.r: Danelle Gallowitz, Salome Rossouw, Danay Benjamin, Bianca van Schalkwyk (Afrigter), Mia Gunter, Anika Spies, T’Neal Titus
Awesig: Hestie de Villiers
SEUNSHOKKIE EERSTE SPAN
Agter v.l.n.r. : Ruben Colling, Wessel Strydom, Jordan Le Roux, Handre Linde, Cobus de Villiers, Nicol van Rhyn, SW Venter, Christiaan du Toit
Voor v.l.n.r. : Eugene Labuschagne, jean Wium, Alex Avenant, Alistair Januarie (Afrigter), Hermanus Steijn, JC Koegelenberg, Johan le Roux