×
000

Op Maandag, 29 Maart om 17:30 kon jy vanuit die gemak van jou sitkamer bietjie by Drostdy kom kuier het. Kyk gerus ons Skole Top 10-program op DStv-kanaal 146. Indien jy dit misgeloop het, kan jy ook na die volgende heruitsendings kyk:
– Wo.: 19:00
– Do.: 12:30
– Vr.: 16:30
– Sa.: 18:00
– So.: 14:00

Kyk solank na die videogreep en stel jou “reminder”, want Drostdy is ‘n belewenis!
https://www.facebook.com/beleefhtsdrostdy/videos/766590874062001