×
000

Elke jaar word daar erkenning gegee aan ons akademiese eerste span, bekend as die Brilliant Young Donkeys. Die Brilliant Young Donkeys is die leerders wat in die 4de kwartaal van 2020 ‘n 80% gemiddeld behaal het. Hulle is onlangs lekker bederf met ‘n verrassingsboksie en ‘n heerlike ontbyt in Drostdy koshuis.

Ons is geweldig trots op elkeen van hierdie leerders – baie dankie vir die ekstra harde werk wat julle insit.

Kliek op die skakel vir meer inligting en foto’s – Brilliant Young Donkeys – HTS Drostdy