×
000

Agt leerders het op 16 Oktober aan die Boland Skaakproewe op De Doorns deelgeneem.

Baie geluk aan die volgende vier leerders wat ‘n Top 10-posisie behaal het.

O.15
Rigter van Zyl (6de plek)
Anika Augustyn (3de plek)

O.18
JJ Augustyn (5de plek)
Danie du Preez (6de plek)

📷Voor v.l.n.r.: Carla Relling, Alex Snyman, Rigter van Zyl, WJ van der Merwe, Anika Augustyn
Agter v.l.n.r.: Keanu-Mark Christians, Albrecht van Zyl (afrigter), Danie du Preez, JJ Augustyn

Ons is baie trots op julle!