×
000

Ons is baie trots op twee van Drostdy se hokkiespelers wat onlangs in die o.16-Bolandspanne opgeneem is.
Jade Avenant is opgeneem in die o.16-Boland Shiraz-span

T’Neal Titus maak geskiedenis deur die eerste Drostdy-dogter te wees wat in die o.16-Boland IPT A-span opgeneem word. Ons is baie trots op hierdie ongelooflike prestasie.

Ons wens albei die dogters sterkte toe – hulle gaan in die Oktober-vakansie aan hul onderskeie toernooie deelneem.