×
000

Ons is ongelooflik trots op ‘n rekordgetal van 18 atlete wat in die Boland-span opgeneem is. Hulle neem op 3 en 4 Maart deel aan die Wes-Kaap-byeenkoms by Dal Josafat in die Paarl. Ons wens hulle alles van die beste toe. Baie geluk met hierdie pragtige prestasie.

Agter v.l.n.r.: Raeden Schamboua, Agano Daniels, Xander de Bruin, Herrmann Husselmann, Charnelle Viljoen, Caitlen-Lee Lombaard, Aneldi Nieuwoudt
Middel v.l.n.r.: Emelia Fortuin, Anina Visser
Voor v.l.n.r.: Chenique Sas, Pirlo Baron, Shakira Matthysen, Darren Makeza, Lee-Tin Syfers, Keithan Ockers, Andrya Stofberg, Virgell-Lee Africa
Afwesig: Morné-John Roos