×
000

‘n Paar jaar gelede het ons besluit om ons akademiese prysuitdeling aan die begin van ‘n nuwe jaar te hou sodat al vier die kwartale se punte in berekening gebring kan word. Na afloop van dié akademiese prysuitdelings deel ons graag met julle die top kandidate in elke graad.

  • Graad 8 – 2020: Stefan Burden
  • Graad 9 – 2020: Jade Avenant
  • Graad 10 – 2020: Gerhard Burger
  • Graad 11 – 2020: Cameron Mostert

Vir die vakke op die lys wat in donker gedruk is, het die leerders die beste prestasie in hul graad behaal. Baie geluk aan hierdie leerders en baie dankie vir die uitsonderlike harde werk wat julle insit. Ons is opgewonde om julle prestasies in 2021 dop te hou.