×
000

Drostdy se o.14 – o.19 A-spanne het vanaf 29 Maart tot 2 April aan ons eie Noord-Suid-Derby deelgeneem.

AFRIMAT NOORD-SUID-DERBY: DAG 1
Drostdy vs HS Middelburg (Drostdy se telling eerste)
o.14 A 31 – 5
o.15 A 12 – 31
o.16 A 58 – 12
o.19 A 40 – 31

AFRIMAT NOORD-SUID-DERBY: DAG 2
Drostdy vs Klerksdorp Hoërskool
O.14 A 62 – 0
O.15 A 8 – 12
O.16 A 33 – 12
O.19 A 33 – 15

AFRIMAT NOORD-SUID-DERBY: DAG 3
Drostdy vs Marais Viljoen
O.14 A 40 – 12
O.15 A 24 – 15
O.16 A 39 – 21
O.19 A 45 – 25

Baie geluk seuns ons is baie trots op julle.