×
000
Dit is vir ons lekker om vanoggend te spog met die toppresteerders van die derde kwartaal. Daar het dié kwartaal ‘n allemintige 220 leerders in die skool ‘n gemiddeld bo 80% behaal. Hier is die persentasies en volgorde van die top 10-kandidate in elke graad. Sommige van hulle was vandag afwesig met die neem van die foto’s weens ander akademiese verpligtinge.
Baie geluk aan elke leerder wat vandag die vrugte van sy/haar harde werk kan pluk. Ons is baie trots op julle.
Volg die volgende skakel om die volledige lys A-kandidate op die webblad te sien.: https://htsdrostdy.co.za/brilliant-young-donkeys/