×
000

Na 13 maande van geen netbal was dit weer tyd vir lekker kompetisie en kon al ons dogters weer die netbalbaan betree.

Ons dogters het alreeds aan die volgende byeenkomste deelgeneem en baie goed gevaar;
10 April 2021 – O/14’s en O/15’s se HMS Netbaldag
16 April 2021 – O/16’s en O/17’s by die HMS Netbaldag
17 April 2021 – Alle spanne teen Durbanville

Ons is trots op elke afrigter en dogter wat ons skool se naam hoog hou!