×
000

Na 13 maande van geen netbal was dit weer tyd vir lekker kompetisie en kon al ons dogters weer vir die eerste keer die netbalbaan betree.

Ons is trots op elke afrigter en dogter wat ons skool se naam hoog hou!