REÜNIE - MATRIEKS 2001
Aug 20-21, 2021 Heel Dag

HTS Drostdy
Somersetstraat 40
Worcester , Western Cape 6850
South Africa
023 342 2320
20 jaar later en dis weer tyd vir klas van 2001 om die naweek van 20-21 Augustus 2021 reünie te hou!
RSVP asb teen 21 Junie: drostdy2001@gmail.com
Meer inligting oor die naweek sal later deurgegee word.
Ons hoop om almal daar te sien! Dit gaan ‘n belewenis wees!
Recent Comments