×
000
Voorlopige datums vir 2021

Daar word ‘n Lenteskool vir matriekleerders sowel as Graad 11 leerders, tydens die September vakansie aangebied.  Wiskunde(Gr.11 en 12), Tegniese Wiskunde(Gr.12), Wiskunde Geletterdheid(Gr.12), Fisiese Wetenskap(Gr.11 en 12) en Tegniese Wetenskap word aangebied.  Verblyf in die koshuis is beskikbaar.

Die volgende kostes is bloot ‘n aanduiding van kostes vir 2021 en kan moontlik nog verander.

Koshuisinwoning:

Oornag + ontbyt = R60
Middagete = R35
Aandete = R35

Kursusse:

Graad 12-leerders van Drostdy R400 (per vak)
Graad 12-leerders van ander skole R500 (per vak)
Graad 11-leerders R200 (per vak)

Drostdy leerders sal voorkeur geniet.
Vir meer inligting stuur ‘n e-pos htsdrostdylenteskool@gmail.com.

Voorlopige datums vir 2021

Graad 12

Maandag, 27 September
Wiskunde / Wiskunde Geletterdheid / Tegniese Wiskunde
09:00 – 19:00

Dinsdag, 28 September
Wiskunde / Wiskunde Geletterdheid / Tegniese Wiskunde
09:00 – 19:00

Woensdag, 29 September
Fisiese Wetenskap / Tegniese Wetenskap
09:00 – 19:00

Donderdag, 30 September
Fisiese Wetenskap / Tegniese Wetenskap
09:00 – 19:00

Graad 11

Dinsdag, 28 September
Fisiese Wetenskap
09:00 – 19:00

Woensdag, 29 September
Wiskunde
09:00 – 19:00

Donderdag, 30 September
Rekeningkunde
09:00 – 19:00