×
000

Die Drostdy Koperblaasorkes bestaan vir die afgelope 21 jaar in sy huidige vorm. In hierdie tyd het die orkes o.l.v. mev. Stephne Krige en mnr. Pieter Ras 18 keer  Cum Laude toekennings ( 90% – 96%)  en 12 goue (85% – 89%) toekennings ontvang. Die orkes was vanjaar weer, soos vele vorige geleenthede in die Kaap, aangewys as die “most entertaining” orkes. Die orkes het in die tyd al meer as 70 verskillende stukke gespeel.

Die doel van die Drostdy-koperblaasorkes is om musiek te geniet en dit aan hulle gehoor oor te dra.

Oefening: Maandae en Woensdae: 17:15 – 19:00

HOOFAFRIGTER: MEV. STEPHNE KRIGE – skrige@htsdrostdy.co.za
Dirigent: Pieter Ras