×
000
Kontakbesonderhede

Straatadres: Somersetstraat 40, Worcester, 6850

Posadres: Privaatsak X3037, Worcester, 6849

Tel: 023 342 2320/1 (vra vir Klerewinkel)

Faks: 023 347 3996 (AANDAG Klerewinkel)

E-pos: klerebank@htsdrostdy.co.za

 

Neem asb kennis dat die klerewinkel glad nie meer kontant sal aanvaar nie. Betalings kan per EFT, debietkaart of met Sticitt gemaak word.

Bankbesonderhede

Bankrekening: ABSA
Nommer: 440390145
Tak: 632005
Verwysing: KW (+ u kind se toelatingsnommer)

Indien u ‘n aantekening kan maak waarvoor die betaling is (bv. Das) sal dit waardeer word.
Sal u asseblief die bewys van betaling stuur na: klerebank@htsdrostdy.co.za en indien moontlik ook na debiteure@htsdrostdy.co.za – dit help baie indien u kind dringende aankope moet doen.

Klerewinkel Pryslys – Neem asb. kennis dat pryse bietjie kan verskil afhangende van die groottes.
*Pryse kan deur die jaar wissel soos nuwe voorraad ontvang word.

Besigheidsure

Maandae – Donderdae: 07:15 – 15:00
Vrydae: 07:15 – 14:00
Saterdae: Gesluit (Net oop aan die begin en einde van die jaar)

Indien bogenoemde tye u nie pas nie, kan ons geskakel word om ‘n moontlike alternatiewe tyd af te spreek.

Klerewinkel sal Maandag, 29 November en Dinsdag, 30 November gesluit wees. 

Neem asb kennis dat die klerewinkel vanaf Vrydag, 10 Desember 2021 tot Vrydag, 7 Januarie 2022 gesluit sal wees. Ons heropen weer Saterdag, 8 Januarie 2022.

Saterdag, 8 &15 Januarie: 08:00 – 13:00
Maandae – Vrydae (10 – 18 Januarie): 08:00 – 13:00
Sondag, 16 Januarie:
08:00 – 13:00

Indien daar enige iets dringend is kan die ouers die skool skakel of ‘n epos na klerebank@htsdrostdy.co.za stuur.

DROSTDY SE 2DEHANDSE KLEREWINKEL
(Binne die skool se Sentrale Wassery)
Dieselfde ure as bo
Chantel: 023 342 2320

BAIE BELANGRIK VIR GRAAD 8 van 2022

Die volgende items moet asb. vroegtydig aangekoop word:

  • Skooldas
  • Skooltas
  • Toksak
  • Rugsak
  • Skoolsokkies
  • Wasgoedsak (koshuisleerders)
  • Lapelwapen
  • Koshuishemp 

Skryfbehoeftespakkette beskikbaar
Koop aanlyn by Oxford – Aflewering in Desember 2022

Merk van skoolsakke
Sakke kan by die klerewinkel gekoop word en dan by Propic gemerk word.
Propic word direk vir die merk van sakke betaal en kan by die klerewinkel opgetel word sodra dit gereed is.

Sentrale Washuis vir Koshuisleerders