×
000
Donkie TV stappe:
  1. Gaan na DigiTV.
  2. Skep ‘n profiel met u e-pos adres en kies ‘n wagwoord.
  3. Aanvaar die bepalings en voorwaardes.
  4. Wanneer die blokkie “voucher code” verskyn, ignoreer dit en kliek op “get access”.
  5. Gaan na “my schools” en soek DonkieTV.
  6. As daar enige lewendige uitsendings beskikbaar is, sal dit aan die bokant verskyn.