×
000
PAARL GIMNASIUM NETBALFEES UITSLAE

PAARL GIMNASIUM NETBALFEES UITSLAE

Ons  netbalspanne het die afgelope vakansie aan die Paarl Gimnasium Netbalfees deelgeneem. Ons is baie trots op hulle en die uitslae was as volg; O/14A vs PGH 12 – 24 vs DF Malan 11 – 12 vs Paarl Gim 8-20 vs Bellville 16-5 vs Rhenish 9 – 8 vs...
TENNIS: CAPE AUTUMN TSA-TOERNOOI

TENNIS: CAPE AUTUMN TSA-TOERNOOI

Baie geluk aan Stefan Burden wat tydens die vakansie aan die Cape Autumn Tennistoernooi deelgeneem het. Hy het as die wenner van die seuns o.16 se goue afdeling uit die stryd getree. Ons is baie trots op hom.
NETBAL WEER VOLSTOOM AAN DIE GANG

NETBAL WEER VOLSTOOM AAN DIE GANG

Na 13 maande van geen netbal was dit weer tyd vir lekker kompetisie en kon al ons dogters weer vir die eerste keer die netbalbaan betree. Ons is trots op elke afrigter en dogter wat ons skool se naam hoog hou!...