

Claassen, N
Naam en van: Nelmarie Claassen
Geboortedorp: Worcester
Ek het grootgeword in: Worcester
My eerste kar: Volkswagen Chico (Golf)
See-, Bos- of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Nog besig met opleiding, maar sal Wiskunde kan gee.

De Manielle, RM
Naam en van: Ruben de Manielle
Geboortedorp: Kaapstad
Ek het grootgeword in: Vrystaat, Vaalpark
My eerste kar: Wonder self
See-, Bos- of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Nog besig met opleiding, maar sal SW en LO kan gee.

De Wet, T
Naam en van: Tarien de Wet
Geboortedorp: Alberton
Ek het grootgeword in: Alberton, Gauteng
My eerste kar: Mazda Sting
See-, Bos- of Karoovakansie: See en Karoo
Tersiëre opleiding by: Noordwes Universiteit Potchefstroom
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Engels, Afrikaans, Kuns en Kultuur en Visuele Kunste
E-pos: tariendewet@htsdrostdy.co.za

Roos, B
Naam en van: Berenice Roos
Geboortedorp: Worcester
Ek het grootgeword in: Worcester
My eerste kar: Polo vivo
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiëre opleiding by: CPUT Wellington
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Wiskunde, Rekeningkunde, RTT

Fontini, D
Naam en van: Di-Andi Fontini
Geboortedorp: Gebore in Panorama
Ek het grootgeword in: Kuilsrivier/Bellville
My eerste kar: Huyundai Atos Prime (Geskenk van ouers) Volkswagen Up! (Eerste volwaardige kar)
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiêre opleiding by: Universiteit Stellenbosch (BSc, BSc Honsz0). UNISA (PGCE), Tans besig met B.Ed Hons.
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te gee: Natuurwetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Fourie, JS
Naam en van: J.S. Fourie
Geboortedorp: Worcester
Ek het grootgeword in: De Doorns
My eerste kar: Golf
See-, Bos- of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: CPUT, UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Nog besig met opleiding, maar sal Biologie, NW en Besigheidstudies kan gee.
E-pos: jsfourie@htsdrostdy.co.za

Gregg, L
Naam en van: Leanne Gregg
Geboortedorp: Worcester
Ek het groot geword in: Worcester
My eerste kar: Polo comfortline 202
See-, Bos-, of Karoovakansie: Karoovakansie
Tersiëre opleiding: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Ek is tans nog besig om te studeer, maar sal Afrikaans, Engels en Wiskunde kan gee.
E-pos: leannegregg@htsdrostdy.co.za

Grunder, O
Naam en van: Olga Grunder
Geboortedorp: Vredenburg
Ek het grootgeword in: Saldanha (Lekker Weskus!)
My eerste kar: Toyota Corolla 1.6
See-, Bos-, of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: CPUT Wellington
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Wiskunde, Tegniese Wiskunde, Rekenaartoepassingstegnologie en Rekeningkunde
E-pos: olgagrunder@htsdrostdy.co.za

Hill, JF
Naam en van: JF Hill
Geboortedorp: Paarl
Ek het grootgeword in: Paarl
My eerste kar: Dutsun 1400 Bakkie
See-, Bos- of Karoovakansie: Bos
Tersiëre opleiding by: CPUT
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: EBW, Wiskunde, Rekeningkunde, Besigheidstudies, RTT, Ekonomie, Wiskunde G
E-pos: jfhill@htsdrostdy.co.za

Jackson, CE
Naam en van: Chrisna Jackson
Geboortedorp: De Aar
Ek het grootgeword in: Phililpstown distrik op ‘n plaas
My eerste kar: Mazda 323
See-, Bos- of Karoovakansie: Somer – See / Winter – Bos of Karoo
Tersiëre opleiding by: UOVS
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Aarrdrykskunde en Liggaamlike Opvoeding

Le Roux, E
Naam en van: Elzani le Roux
Geboortedorp: Klerksdorp
Ek het grootgeword in: Gerdau
My eerste kar: Fiat Sienna
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiëre opleiding by: NWU Potchefstroom
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Besigheidstudies en Ekonomie

Le Roux, J
Naam en van: Jacqueline le Roux
Geboortedorp: Potchefstroom
Ek het grootgeword in: Delareyville
My eerste kar: Volskwagen, City Golf
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiëre opleiding by: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Nog nie gekwalifiseer, leer nog vir Afrikaans.

Le Roux, R
Naam en van: Rinus le Roux
Geboortedorp: Lichtenburg
Ek het grootgeword in: Lichtenburg
My eerste kar: VW Golf
See-, Bos-, of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: NWU-Pukke
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Fisiese en Tegniese Wetenskappe, Menslike beweginskunde
E-pos: rinusleroux@htsdrostdy.co.za

Le Roux, RS
Naam en van: Rudolph le Roux
Geboortedorp: Johannesburg
Ek het grootgeword in: Klerksdorp
My eerste kar: Opel Corsa (Wit)
See-, Bos- of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: Noordwes Universiteit Potchefstroom
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Besigheidstudies, LO, EBW, SW, Tegnologie, Toerisme
E-pos: rudolph1988@gmail.com

Lloyd, LM
Naam en van: Lou-Marié Lloyd
Geboortedorp: Calvinia
Ek het grootgeword in: Vanrhynsdorp
My eerste kar: Ford Fiësta
See-, Bos- of Karoovakansie: Al drie
Tersiëre opleiding by: Universiteit van Stellenbosch
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Afrikaans, Engels, Xhosa

Marais, AS
Naam en van: Andri Marais
Geboortedorp: Worcester
Ek het grootgeword in: Worcester
My eerste kar: Wit Volkswagen Beatle 1400
See-, Bos- of Karoovakansie: See (altyd)
Tersiëre opleiding by: Universiteit Stellenbosch en UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Rekeningkunde, Besigheidstudie, Ekonomie, EBW, Wiskunde en Wiskunde Geletterheid
E-pos: andrimarais@htsdrostdy.co.za

Mentz, H
Naam en van: Herman Mentz
Geboortedorp: Bellville
Ek het grootgeword in: Somerset-Wes
My eerste kar: Volkswagen Polo Vivo
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiëre opleiding by: Universiteit van Stellenbosch
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Afrikaans HT/EAT en Engels HT/EAT
E-pos: hermanmentz@htsdrostdy.co.za

Meyer, I
Naam en van: Ineke Meyer
Geboortedorp: Kareedouw
Ek het grootgeword in: Humansdorp
My eerste kar: Hyundai Getz
See-, Bos- of Karoovakansie: “Almal wil ‘n huisie by die see hê”
Tersiëre opleiding by: NWU – Pukke
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Inligtingstegnologie Gr10 – 12 / Rekeningkunde Gr 10 – 12
E-pos: inekemeyer@htsdrostdy.co.za

Naudé, S
Naam en van: Samantha Naudé
Geboortedorp: Kaapstad
Ek het grootgeword in: Joostenbergvlakte
My eerste kar: Golf GTI
See-, Bos- of Karoovakansie: See- of Karoovakansie
Tersiëre opleiding by: Kaapse Technikon
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Gasvryheidstudie

Oosthuizen, S
Naam en van: Suné Oosthuizen
Geboortedorp: Malmesbury
Ek het grootgeword in: Riversdal
My eerste kar: Opel Corsa
See-, Bos- of Karoovakansie: Al drie
Tersiëre opleiding by: Universiteit van die Vrystaat (Kovsies)
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Engels en Geskiedenis

Redelinghuys, S
Naam en van: Suanne Redelinghuys
Geboortedorp: Worcester
Ek het grootgeword in: Worcester
My eerste kar: ‘n Groen Golfie
See-, Bos- of Karoovakansie: Bosvakansie
Tersiëre opleiding by: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Afrikaans, Engels en Lewensoriëntering

Rossouw, CS
Naam en van: Suzanne Rossouw
Geboortedorp: Kaapstad
Ek het grootgeword in: Tokai
My eerste kar: 1974 model Toyota Carolla (R2000 betaal)
See-, Bos- of Karoovakansie: See – Wildernis
Tersiëre opleiding by: Kaapse Technikon – Universiteit Kaapstad
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Gasvryheidstudies, Natuurwetenskappe
E-pos: suzannerossouw10@gmail.com

Swart, A
Naam en van: Armand Swart
Geboortedorp: Worcester
Ek het grootgeword in: Helderstroom (Naby Greyton)
My eerste kar: Hou die spasie dop
See-, Bos- of Karoovakansie: See in die somer, Bos en Karoo in winter
Tersiëre opleiding by: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Afrikaans, Sosiale Wetenskappe en Lewensoriëntering
E-pos: armandswart@htsdrostdy.co.za

Van Schalkwyk, B
Naam en van: Bianca Underhay
Geboortedorp: Alberton
Ek het grootgeword in: Johannesburg
My eerste kar: Pers Ford Fiesta
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiëre opleiding by: Noord-Wes Universiteit (Pukke)
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Natuurwetenskappe, Lewenswetenskappe, Tegnologie & Rekenaartoepassingstegnologie

Van Lill, CJJ
Naam en van: Riaan van Lill
Geboortedorp: Robertson
Ek het grootgeword in: Worcester en Struisbaai
My eerste kar: ‘n Nissan 1400 Bakkie
See-, Bos- of Karoovakansie: Almal!! Al plek waar vrede is
Tersiëre opleiding by: Universiteit Stellenbosch
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Afrikaans, Geskiendenis, Aardrykskunde en Ligaamlike Opvoeding

Van Schalkwyk, CJ
Naam en van: CJ van Schalkwyk
Geboortedorp: Kroonstad
Ek het grootgeword in: Pretoria en Kaapstad
My eerste kar: Ford Figo
See-, Bos- of Karoovakansie: Bosvakansie
Tersiëre opleiding by: UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Nog besig met opleiding, maar sal Wiskunde en Engels kan gee.

Vellema, A
Naam en van: Andries Vellema
Geboortedorp: Carletonville
Ek het groot geword in: Fochville
My eerste kar: Ford Sierra
See-, Bos- of Karoovakansie: Karoo
Opleiding: Universiteit van Pretoria en UNISA
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Wiskunde, Tegniese Wiskunde en Natuurwetenskap

Visser, M
Naam en van: Marie-Louise Visser
Geboortedorp: Panorama
Ek het grootgeword in: Secunda, Mpumalanga
My eerste kar: Fiat Palio
See-, Bos- of Karoovakansie: Seevakansie
Tersiëre opleiding by: NWU Pukke (B. ING Chemies) en UNISA (HOD)
Ek is gekwalifiseer om die volgende vak te kan gee: Wiskunde