Home » Pom Pom

Pom Pom

Pom-pommeisies

Drostdy het ‘n gevestigde groep pom-pommeisies wat tydens elke rugbywedstryd wat tuis gespeel word, optree. Die meisies kan in die eerste kwartaal kom vir oudisies. Daar word ‘n groep van 22 gekies. Hierdie meisies oefen dwarsdeur die jaar hard om byna elke Saterdag ‘n nuwe dans op die planke te bring. Hulle vermaak die toeskouers in halftyd en tree ook op by geleenthede soos die Opedag en groot sportgeleenthede wat by die skool aangebied word.

Daar word op ‘n Maandag en Woensdag van 17:00 tot 18:00 geoefen.

Pompoms3