Home » Opedag

Opedag

Die Opedag van die skool is ‘n jaarlikse instelling wat voornemende leerders die geleentheid bied om Drostdy van nader te leer ken. Daar word gewoonlik ‘n oggend-en aandsessie gehou sodat soveel moontlik ouers die geleentheid kry om die dag by te woon. Nie alleen is daar vak- en sportuitstallings nie, maar ook die skoolterrein met sy fasiliteite, tegnologiesentrums en koshuise word oopgestel vir die besoekers. Geleentheid word gebied om persoonlik met die personeel kontak te maak.

Elektroniese Registrasievorm – Voltooi en e-pos na inskrywings@htsdrostdy.co.za
Voltooi die Google Form


Aktiwiteite tydens 2018 Opedag:
OD-1160 OD-1131
OD-1122 OD-1118
OD-1026 OD-1171


Aktiwiteite tydens 2017 Opedag:

OD-1093 OD-1049
OD-1537 OD-1535
OD-1533 OD-1531
OD-1528 OD-1469
OD-1328 OD-1348 OD-1543


Aktiwiteite tydens 2016 se Opedag:

img_0959 img_0988 img_1000 img_0819 img_0828


Aktiwiteite tydens 2015 se Opedag:

IMG_7063 IMG_7015 IMG_6998 IMG_7005 IMG_7003 IMG_6981