Home » Netbal

Netbal

Afrigters:
o/19 A Suanne Redelinghuys
o/19 B Nelmari Claassen
o/19 C Ronell van der Sandt

o/17 A Tarien de Wet
o/17 B Liesel van Deventer

o/16 A Berenice Everson
o/16 B Coleen van Zijl
o/16 C Lana du Toit

o/15 A & B Marie-Louise Visser
o/15 C & D Leanne Gregg

o/14 A & B Simoné Retief
o/14 B & C Shamooda Philander

Oefentye:
Afseisoen – Oktober en November

Voorseisoen – Desember tot middel Februarie
Ons fokus in die afseisoen op die spelers se konditionering en basiese vaardighede. Die spelers oefen tydens die sessies saam met ‘n konditionerings afrigter in die skool se gimnasium en met hul afrigters op die baan.

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
16:15 – 17:30 o/14 – o/19 o/16 – o/19 o/14 & o/15 o/14 – o/19



In seisoen – middel Februarie tot September

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
15:20 – 17:00 o/14 ABCD o/16 ABC o/14 ABCD o/16 ABC
o/15 ABCD o/17 A&B o/15 ABCD o/17 A&B
o/16 A o/19 A o/19 A
o/17 A o/19 B&C o/19 B&C
o/19 A o/14 A
o/15 A



Wedstryde:
Wedstrydbepalings word op die jaarprogram aangedui. Noord Boland liga bepalings word eers in Februarie bekend gemaak. Hierdie wedstryde word in die week gespeel.

Netbalkleredrag:
Wedstrydklere en sweetpakke is by die klerebank beskikbaar.

Hoogtepunte:
2020
Geen netbal weens Covid-19.

2019
HTS Drostdy spog met 10 provinsiale spelers
o/14
    Jade Visagie – Wes-Kaap
o/15
    Jana Taylor – Wes-Kaap
    Afton Pieterse – Wes-Kaap
    Danél Viljoen – Kaapse Wynland
o/16
    Ferenay John – Kaapse Wynland
o/17
    M’Cailen Lombaard – Wes-Kaap
    Shanidine Bezuidenhout – Kaapse Wynland
    Chane Adonis – Kaapse Wynland
o/18
    Gabbi Bennett – Wes-Kaap
    Semelian Lombard – Kaapse Wynland

o/14-A is deur na die Wes-Kaap ronde van die Top Skole Netbaltoernooi.
3 Wes-Kaap afrigters nml. Suanne Redelinghuys, Marie-Louise Visser en Simoné Retief
1ste span speel 47 wedstryde. Groot oorwinnings: HS Bellville, HS Hugenote, La Rochelle, Worcester Gim, DF Malan, Lutzville, Porterville, Langenhoven, Robertson en Swellendam.

2018
Drostdy het ‘n toernooi aangebied van die 27ste Maart tot die 2de April. Verskeie skole het deelgeneem.
Die 1ste-span het deelgeneem aan die K2 toernooi in Oudsthoorn.
Sportdae: Hopefield, Brackenfell, Top Schools
Nuwe liga wat die jaar ingestel is.

2017
Gabbie Bennet en Ferrenay John is opgeneem in die o/16 en o/14 Wes-Kaap spanne.
Die o/14 span waarin Ferreney gespeel het, wen ook die “All ages” toernooi in Boksburg.
Shanidene Bezuidenhout en Rudene Geldenhuys is opgeneem in die Kaapse Wynland span. Die span waarin Shanidene speel, wen die toernooi in Wellington en die span waarin Rudene speel behaal ‘n derde plek.
Die o/15 A-span kom vierde in die streek se Top-School kompetisie.

Netbal 2 Netbal 1
Netbal 4 Netbal 7
Netbal 5