Home » Koshuise

Koshuise

Drostdy kan tot 500 leerders in vier koshuise huisves. Leerders kan naweke huis toe gaan indien hulle nie sportbedrywighede het nie. Daar is twee uitnaweke per kwartaal waartydens almal huis toe gaan.

Koshuisbeleid

Somerspyskaarte vir leerders in die koshuis tot Maart.

Week 1 Meisies

Week 1 Seuns

Week 2 Meisies

Week 2 Seuns

Week 3 Meisies

Week 3 Seuns

Drostdy


DROSTDY
Drostdy-koshuis is ‘n historiese monument en huisves tot 96 leerders.
Superintendent: Mnr. Pieter Ras – Tel. 023-3422320

Weekprogram

Drostdy

Stalshuis


STALSHUIS
Huis Dr. Stals huisves tot 120 leerders.
Superintendent: Mnr. Patrick Esterhuizen – Tel. 023-3422321

Weekprogram

IMG_2085

Bergsig


BERGSIG
Bergsig-koshuis bied huisvesting aan tot 108 dogters van verskillende grade.
Superintendent:  Mnr. Callie le Roux РTel. 023-3422323

Weekprogram

Bergsig

Noordsig


NOORDSIG
Noordsig-koshuis huisves tot 160 leerders.
Superintendent: Mnr. Nelis Cornelissen – Tel. 023-3422322

Weekprogram

IMG_2111

Dorpkoshuis


DORPKOSHUIS
Superintendente: Me. Thea Krouwkam en Mnr. Druidaard de Goede
Tel. 023-3422320
Dorp