Home » Koperblaasorkes

Koperblaasorkes

Die Drostdy-koperblaasorkes bestaan die afgelope agtien jaar as konsertorkes. Hulle tree met ‘n groot verskeidenheid van ligte musiek regoor die Wes-Kaap op, en speel ook by Kerssangdienste. Die orkes neem jaarliks aan ten minste twee eisteddfods deel en het al vele trofeë en medaljes gewen… Die orkes het alreeds drie CD’s gemaak. Hulle het al drie keer in Duitsland getoer.

Die doel van die Drostdy-koperblaasorkes is om musiek te geniet en dit aan hulle gehoor oor te dra.

Oefening: Maandae en Woensdae: 17:15 – 19:00

Datums vir 2016:
02 November – Kerssangdiens (Drostdy)
06 November – Kerssangdiens (Koue Bokkeveld)
20 November – Kerssangdiens (Robertson)

Orkes 1

Orkes 2

IMG_0109

IMG_4108

IMG_4115

IMG_4131

IMG_4166

IMG_4051