Home » Kontak Ons

Kontak Ons

Administratiewe Personeel

Kommunikeerder

HTS Drostdy maak baie goed van die School Communicator-rekenaarprogram gebruik om aan ouers inligting deur te gee.  Hierdie program kan verniet afgelaai word vanaf die Internet.  Daarna verkyn dit as ‘n “pop-up” op u rekenaar se skerm.  Alle inligtng rondom eksamen, skooltye, sportwedstrydbepalings word hier deurgegee.  Hierdie program word daagliks opgedateer om die nuutste inligting te bevat.

Die program kan afgelaai word deur die webwerf www.school-communicator.com/download.php te besoek.

Kontakbesonderhede

Posadres:

Privaatsak X3037

Worcester

6849

Straatadres:

Somersetstraat 40

Worcester

6850

Tel: 023 342 2320

Faks:  023 347 3996

E-pos:  admin@htsdrostdy.co.za

Skakeling