Home » Hokkie

Hokkie

Hokkie is ‘n snel-groeiende sport by HTS Drostdy.

Tans beskik die skool oor die volgende spanne en afrigters:
Dogters:
O/14A:  Mej. Leani Kemp en Mnr. Louis Steijn
O/16A:  Mev. Esna Bester
O/16B:  Mev. Jacqueline le Roux
O/19A:  Mnr. Louis Steijn
Seuns:
O/14A:  Mnr. Andri Marais
O/16A:  Mnr. Ruan Terblanche
O/16B:  Mnr. Andrew Coetzee
O/19A:  Mev. Tess Marais
O/19B:  Mnr. Druidaard de Goede

Provinsiale Hokkiespelers 2015:
Noord Boland:
O/14 Seuns
Tristan Matthews
Juan Cornelissen
Heino Welgemoed
Ruben Wolstenholme
O/14 Dogters
Antoinette Steijn
O/16 Seuns
Carel Marais
James Stanbridge
Bruwer Badenhorst
Pieter Möller
O/19 Seuns
Ruan Lambrechts
Marco Visser
Boland:
O/16 Seuns
Jacques Marais

Oefentye:
Oefentye word deur die afrigters vasgestel.  Buite-afrigters asook botsings met die kunsskool word so bestuur.

Wedstryde:
Vind meestal op Saterdae plaas.  Daar is egter ‘n aantal bepalings wat in die week afgehandel word.

Hokkiedrag:
Volledige hokkiedrag is by die skool se klerewinkel beskikbaar.

Pukke groep1 Pukke groep2