Home » Salon Antoinette

Salon Antoinette

Ons haarsalon op die skoolgronde sorg dat al die Donkies mooi en netjies is. Hare kan volgens die nuutste style gesny word, om almal gelukkig te hou, binne die skoolreëls natuurlik!
Die salon is altyd oop op die dag voor die skool begin van die nuwe kwartaal, al is dit ‘n Sondag en normaalweg gedurende skooltye.
Daar word altyd vir matriekafskeid spesiale pakette aangebied. Maak vroegtydig jou afspraak om teleurstelling te voorkom.
Ouers en Drostdy besoekers is welkom om afsprake te maak en van haar dienste gebruik te maak. Sy gee ook spesiale pryse vir pensioenarisse.
Skakel gerus of stuur ‘n boodskap: 083 792 6798

Pryse vir 2017

Drostdy leerders
Seuns haarsny R40.00
Dogters haarsny R55.00
Ouers en besoekers
Mans haarsny R70.00
Dames haarsny R 100.00
Pensionarisse
Mans R60.00
Dames R70.00



IMG_20150623_092927 IMG_3711 IMG_3712