Home » Gastekamers

Gastekamers

VERBLYF IN NOORDSIG SE GASTEKAMERS

1.1 Hooffoto van Gastekamer gebou en ingang

HTS Drostdy se gastekamers is pragtig, skoon en gerieflik toegerus. Ons kan tans ‘n totaal van 17 gaste huisves. Alle beddegoed word voorsien.

Ontbyt kan bespreek word in Noordsig se eetsaal vir ongeveer 8 uur soggens behalwe tydens skool vakansies of alternatiewelik gereël.

Vir besprekings kontak Me. Rachelle Swiegers by hoof@htsdrostdy.co.za

Tariewe per kamer, per nag:
Kamer vir 1 R230.00
Kamer vir 2 R370.00
Kamer vir 3 R500.00
Kamer vir 4 R560.00

 
Ons vra ‘n besprekingsfooi van R50.00 per bespreking.
Klik hier om die kamer uitleg te besigtig.


Die kamer fasiliteite wat tans beskikbaar is:

4. 1 - 4 Bed kamer K43
Kamer 43 – 4 bed kamer
5. 1 - 3 Bed kamer K58
Kamer 58 – 3 bed kamer
6. 1 - 2 Bed kamer K52
Kamer 52 – 2 bed kamer
6. 2 - 2 Bed kamer K56
Kamer 56 – 2 bed kamer
6. 3 - 2 Bed kamer K50
Kamer 50 – 2 bed kamer
6. 4 - 2 Bed kamer K63
Kamer 63 – 2 bed kamer
6. 5 - 2 Bed kamer K57
Kamer 57 – 2 bed kamer met en suite-badkamer

 
Bad- en stort geriewe

7.1 - Bad - en stortgeriewe
Aparte bad- en stort geriewe vir dames en mansbesoekers
7.2stortgeriewe

 
Kombuis:

8.1 Gemeenskaplike kombuis
Gemeenskaplike kombuis. Daar is ‘n netjiese gemeenskaplike kombuis met yskas en breekgoed o.a koppies, glase, borde, messe, mikrogolf en vurke.