Home » Bestuurskomitee

Bestuurskomitee

Die VRL word bygestaan deur ‘n groep van twaalf matriekleerders wat die Bestuurskomitee (BK) vorm. Die ondervoorsitter van die VRL tree dan ook as voorsitter van die BK op. Hierdie komitee word in sewe werkskomitees verdeel, elk met ‘n eie voorsitter en komiteelede wat aktiwiteite gedurende die VRL/BK-termyn bestuur.

PU-2094Adriaan Alberts
PU-2103Shaun Albertus
PU-2085Kyla Avenant
PU-2105Albertus Barnard
PU-2086Claudi Bester
PU-2102Ben-Ernst Botha
PU-2088Marizaan Brink
PU-2079Ané Brink (Hoofdogter)
PU-2081Janke Burger
PU-2098Luciano Elias
PU-2076Duné Giliomee
PU-2096Christie Grobbelaar
PU-2095Madré Jacobs
PU-2097Cohen Jasper
PU-2101Trevor Laubscher
PU-2083Marli le Roux
PU-2093Carel Marais
HD-1644 Anaïs Mason
PU-2100Heinrich Naudé
PU-2087Klara Naudé
PU-2082André Nel
PU-2078Aneke Rabe
PU-2075Corli Ramsauer
PU-2090Marné Truter
PU-2091Yvette van der Walt
PU-2092Jaco van der Westhuizen
PU-2089Lisa van Deventer
PU-2099CJ van Rensburg
PU-2077Gerrit van Zyl (Hoofseun)
PU-2084Dewald Venter
PU-2080Susan Vijoen
PU-2104Wimpie Viljoen

Foto’s verskaf deur Propic


VRL

Alle leerders van HTS Drostdy word demokraties verteenwoordig in jaarlikse verkiesings wat tydens Augustus plaasvind om die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) te vorm. Elke graad kies drie leerders om na hul belange om te sien en as skakel te dien tussen die leerders en personeel.

vrl-graad-11
Gr 11
v.l.n.r (agter)
Dewald Venter, Ben-Ernst Botha, Christi Grobbelaar, Gerrit van Zyl
v.l.n.r (voor)
Lisa van Deventer, Ané Brink, Yvette van der Walt

vrl-graad-10
Gr 10
v.l.n.r
Danie Basson, Anri Röscher, Surine van Tonder, Heinrich van Coller

vrl-graad-9
Gr 9
v.l.n.r
Robert-Andrew Adshade, Chris-Mari Snyman, Mia Ramsauer, Hugo Mostert